De la Ray
Delaray.
Op ‘n berg in die nag, lê ons in donker en wag
In die modder en bloed lê ek koud, streepsak en reën kleef teen my
En my huis en my plaas, tot kole verbrand sodat hul ons kan vang
Maar daai vlamme en vuur brand nou diep, diep binne my
Delaray, delaray, sal jy die boere kom lei?
Delaray, delaray
Generaal, general, soos een man sal ons om jou val
Generaal delaray
Oor die Kakies wat lag, ‘n handjie van ons teen ‘n hele groot mag
en die kranse lê hier teen ons rug, hulle dink dis verby
maar die hart van ‘n boer, lê dieper en wyer, hulle sal dit nog sien
op ‘n perd kom hy aan, die leeu van die Wes-Transvaal
Delaray, delaray, sal jy die boere kom lei?
Delaray, delaray
Generaal, general, soos een man sal ons om jou val
Generaal delaray
Delaray, delaray, sal jy die boere kom lei?
Delaray, delaray
Generaal, general, soos een man sal ons om jou val
Generaal delaray
Want my vrou en my kind lê in ‘n kamp en vergaan
En die Kakies se murg loop oor ‘n nasie wat weer op sal staan
Delaray, delaray, sal jy die boere kom lei?
Delaray, delaray
Generaal, general, soos een man sal ons om jou val
Generaal delaray
Delaray, delaray, sal jy die boere kom lei?
Delaray, delaray
Generaal, general, soos een man sal ons om jou val
Generaal delaray
Generaal, general, sal jy die boere kom haal?